Alistair Westcott

(082) - 469 8399
- Working in Gauteng and surrounding provinces -
- Dokumente - Afrikaans -
Download The PDF Document      Download The Word Document
- Documents - English -
Download The PDF Document      Download The Word Document

Dear Alistair. Thank you very much for the beautiful way in which you conducted our wedding ceremony. All our guests were ecstatic about the service and it was exactly what we had dreamt about and even more. You made our special day unforgettable.
- Lindon and Carmen
"Alistair, Woorde kan nie ons dankbaarheid beskryf vir gister se onbeskryflike mooi diens nie. Dit was vir ons albei baie besonders en so ook vir elke gas wat daar was - die terugvoer is uiters positief."
- Liefde JD en Carike
"Dear Alistair. We just want to express our appreciation for the wonderful way in which you conducted our wedding ceremony. It was exactly what we wanted and even more. Our guests all complimented us on the choice of the pastor."
- Rhoda and Declan
"Hi Pastoor. Ons wil net weer baie dankie sê vir die wonderlike preek wat ons troudag so "special" gemaak het. Almal wil net weet wie pastoor is en hulle sê almal dat hulle dit baie geniet het."
- Leroy en Jolene
"Alistair. Ons wil net baie dankie sê vir die lekkerste lekker troue - ons het elke oomblik geniet. Die mense kan nie ophou praat oor die diens nie. Jy is net die beste - ons kon nie iemand beter gekies het nie. Ons stuur 'n paar foto's van ons groot dag."
- Hendrik en Chantal
"Alistair. Ons stuur hierdie foto net om baie dankie te sê dat jy ons spesiale dag met ons gedeel het. Almal praat van die boodskap en sê dat hulle dit nooit sal vergeet nie. Ek en Awie herinner mekaar konstant aan die lekkerste lekker van saam wees. Baie dankie vir die ondersteuning voor en na die tyd en die mooi sms'e."
- Michele en Awie
"Pastor. My wife Salome and I want to thank you once more for making our day so wonderful and special. Our families and friends enjoyed your message and cannot stop talking about the beautiful words spoken by you to everybody present. They all say they will never forget it."
- Yingwane and Salome
Hi Pastor, where do we start? We are totally lost for words... The ceremony exceeded our expectations and we feel extremely blessed and honoured. We got so many compliments from the guests asking us at which church they could find you at. Thank you for the love you have radiated to us as well as our friends and family. With lots of love, appreciation and admiration."
- Brown and Menge


- Page 1 - Page 2 -



Copyright © 2019 - "4ever2gether" - All Rights Reserved ©
  Designed And Updated By Henk Meyer 
Like This Site? Tell Your Friends!